In RSG Landbou kyk ons op Maandae gewoonlik na ‘n paar veilings wat plaasvind en daar is dié rondte sommer ‘n hele paar veilings waaroor gepraat word. Hennie Maas het met James Schnetter gesels oor die Beyond Beef Wagyu-veiling wat op 22 Februarie in Frankfort plaasvind. Daarna is Carel Chalmers aan die woord om ons meer te vertel oor die Nu-Alcade Bonsmara-veiling wat 21 Februarie by die Veemark, in Warmbad plaasvind. Luister nou na dié onderhoude.

RSG Landbou word dié week aan jou gebring deur Afrivet.

 Luister hier na nog RSG Landbou-onderhoude.

 

 

LEAVE A REPLY

Please enter your comment!
Please enter your name here