Soos die winter nader kom, beteken dit beslis nie dat bedrywighede op die plaas minder raak nie. Strooptyd lê voor vir heelwat boere in die somersaaigebiede, en dan moet voorbereidings ook vir die brandseisoen getref word. Nicolene Neveling van Nevaqu Fire & Rescue kuier 14 Maart 2019 in die Grootplaas-ateljee om meer raad oor veldbrande, en hoe boere dit kan bestuur en verhoed, te gee. Daarna kuier Adri Kitshoff-Botha van Wildbedryf Suid-Afrika in die ateljee, en ons gesels oudergewoonte oor wildsake.

Nuusborg: Nutri Feeds

Markteborg: Hinterland

Kyk hier na vorige episodes van Grootplaas