Regskwessies en hofsake is oor die algemeen nie ‘n goedkoop uitstappie nie. Grondkwessies word egter as ‘n besonderse duur oefening gesien. Wat sal die redes hiervoor wees? Hans-Jurie Moolman gesels in 2 Desember se episode van Plaas TV veral oor verblyfreg.

Daarna kyk ons ook na ‘n insetsel van Kroon Vee se 24ste produksieveiling wat onlangs plaasgevind het.

Markteborg: Nutri Feeds

Kalenderborg: Standard Bank

This image has an empty alt attribute; its file name is Plaas-TV-Logo-1.png

Agter die skerms: Plaas TV is ‘n gereelde aanlyn-televisieprogram wat die jongste landbounuus, aktuele kwessies, tegniese inligting, finansiële sake, weer en soveel meer aanraak – alles gefokus op die Suid- en Suider-Afrikaanse landboubedryf.

Plaas TV is a weekday online television programme designed to inform, educate and enrich. The programme will consist of a balanced mix of news, market updates, interviews, weather, event information and much more.

The programme is broadcasted on Mondays, Wednesdays and Fridays at 08:00 on the Plaas TV YouTube channel, which can be accessed at this link. Programmes will be available on demand and can be viewed at any time once uploaded.