Rekordhouding het ’n noodsaaklikheid in veeboerdery geword. Willie Kruger vertel tydens ’n boeredag op Prieska vir Koos du Pisanie, ’n RSG Landbou-medewerker, meer oor tegnologiese produkte wat dié taak vergemaklik. Luister nou na dié gesprek.

RSG Landbou word dié week aan jou gebring deur Hinterland.

Luister hier na nog RSG Landbou-onderhoude.