Verkopersverklarings is ‘n belangrike stukkie gereedskap om die verspreiding van veesiektes te voorkom. Dok Faffa Malan is ‘n bekende naam onder veeboere in Suid-Afrika. In 9 Julie 2018 se aflewering van Grootplaas, gesels hy oor die belangrikheid van hierdie verklarings vir die veebedryf.

Die kollig is omtrent die afgelope ruk op die sojaboonmark, met ‘n rekord-oes wat vir dié seisoen verwag word. Anelisa Matutu van die JSE gesels oor sojaboonpryse, en hoe die verhandeling van hierdie kommoditeit geskied.

Inhoudsborg: JSE

Nuusborg: Nutri Feeds

Markteborg: Hinterland

Weerborg: Standard Bank

Kyk hier na vorige episodes van Grootplaas

 

LEAVE A REPLY

Please enter your comment!
Please enter your name here