Die oorgangstydperk in ‘n ooi se leeftyd moet noukeurig bestuur moet word, veral as dit kom by voeding. Wanvoeding gedurende hierdie tydperk kan verskeie metaboliese steurnisse tot gevolg hê. En dit kan natuurlik die boer se sak raak. Probleme soos melkkoors, domsiekte en skielike gewigsverlies kan wel met die korrekte voeding voorkom word. Dr Josef van Wyngaard van Voermol gesels nou hieroor.

Hierdie potgooi word aan jou gebring deur Voermol