In Grootplaas van 8 Januarie 2019 fokus ons op intensiewe grondbewerkingstelsels en versekering.

Intensiewe grondbewerkingstelsels wat vir eeue reeds toegepas is, het veroorsaak dat baie grond in veral die graanproduserende gebiede in Suid-Afrika nou reeds uitgeput is. Volgens kenners in die bedryf is bewaringsboerdery die enigste oplossing tot dié probleem. Bewaringsboer, Anthony Muirhead, gesels met ons hieroor. Daarna kuier die rekenmeester, Frans van Eden, in die ateljee en ons gesels oor versekering in die landbousektor.

Nuusborg: Netafim

Markteborg: Hinterland

Kyk hier na vorige episodes van Grootplaas

 

LEAVE A REPLY

Please enter your comment!
Please enter your name here