Verskeie opwindende veilings is op pad

517
RSG Landbou veilings

Hennie Maas van RSG Landbou gesels met Gawie van Heerden oor Konsortium-Merino se agtste Vrystaat-veiling op 20 Maart, met Kotie Pienaar oor Theres Bonsmaras se veiling op 22 Maart en met Frikkie Kruger van LHB en Kruger Bonsmara oor hul produksieveiling op 22 Maart. Luister nou na dié gesprekke.

RSG Landbou word dié week aan jou gebring deur Laeveld Agrochem.

Luister hier na nog RSG Landbou-onderhoude.