Francois en Nicolene Fivaz boer op die plaas Welverdiend, tussen Edenville en Heilbron. Francois boer reeds sedert 1993 deeltyds, terwyl hy vir die chemiese maatskappy Inteligro werk. Hy produseer die afgelope twaalf jaar dragtige Bonsmara-verse as vervangingsverse vir kommersiële produsente. Hy vertel vir RSG Landbou-luisteraars meer oor sy planne met dié tipe boerdery. Luister nou na dié onderhoud.

RSG Landbou word dié week aan jou gebring deur Laeveld Agrochem.

Luister hier na nog RSG Landbou-onderhoude.