Kyk weer 11 September 2018 se Grootplaas met Morné Botes van Southern Oil en Luan van der Walt van Graan SA.

Morné Botes van Souther Oil, die leier in die plaaslike groeiende kanola-oliemark, Southern Oil, vertel ons meer oor die produksie van hierdie gewas, en hoe die plaaslike mark met die internasionale mark vergelyk. Daarna gesels ons met Luan van der Walt van Graan SA oor sy verwagtinge vir die opkomende plantseisoen, en waarop graanprodusente moet let.

Inhoudsborg: SOILL

Nuusborg: Netafim

Markteborg: Hinterland

Weerborg: Laeveld Agrochem

Kyk hier na vorige episodes van Grootplaas