In 3 Mei 2018 se Grootplaas kyk ons na ‘n insetsel van Goscor Earthmoving Equipment. André Steenkamp van dié maatskappy vind by ‘n grondverskuiwings-kontrakteur uit waarom hy juis die Sany SY twee een vyf-model verkies. Ons hoor ook watter voordele hierdie toerusting vir jou sak kan inhou.

Daarna gesels Elsa Esterhuizen met ons gereelde gas, Adri Kitshoff-Botha. Sy bring ons weer vir ‘n slag op hoogte van sake in die wildbedryf en ons kry ‘n voorsmakie van wat vir die komende jagseisoen verwag word.

Nuusborg: Bayer

Markte: Hinterland

Weerborg: Standard Bank – South Africa – South Africa

Kalenderborg: Swavet

Kyk hier na vorige episodes van Grootplaas