Dit is altyd nuttig om ’n nismark saam met jou boerdery te ontwikkel en as die nismark boonop jou stokperdjie is, is dit soveel beter. Juno en Erna du Plessis het ’n groot liefde vir vetplante en het dié stokperdjie ontwikkel tot ’n bedryf wat hulle as nismark saam met hul skaap- en beesboerdery bedryf. Koos du Pisanie, die RSG Landbou-verteenwoordiger in die Noord-Kaap, het met hulle hieroor gesels. Luister nou na dié onderhoud.

RSG Landbou word dié week aan jou gebring deur Voermol.

Luister hier na nog RSG Landbou-onderhoude.