Die ANC en Agri SA het verlede week ‘n baie produktiewe gesprek gehad. Meer as 200 lede van Agri SA het aan die gesprek deelgeneem. Dan Kriek, president van Agri SA, gee terugvoer na afloop van die gesprek.