Daar word gereeld op Grootplaas gesels oor presisieboerdery en waarom dit so belangrik is vir winsgewendheid in die landbousektor. In 4 Oktober 2019 se uitsending maak ons kennis met die gewasbeskermingsmaatskappy, Villa Crop. Die maatskappy se streeksbestuurder vir sy sentrale bedieningsgebied, Voltan Senekal, vertel meer oor die maatskappy en hoe sy Villa Crop Protection-afdeling presisieboerdery aanwend om kliënte te bedien.

Inhoudsborg: Villa

Weerborg: Laeveld Agrochem

Kyk hier na vorige episodes van Grootplaas