Miniatuurperde is oulike diertjies en trek nogal baie aandag by boeredae en landbouskoue. Lise Roberts van RSG Landbou het tydens die Agri-Expo Livestock wat onlangs by Sandringham naby Stellenbosch plaasgevind het, met Mias Nortjé oor dié klein perderas gesels. Luister nou na die gesprek.

RSG Landbou word dié week aan jou gebring deur Afrivet.

Luister hier na nog RSG Landbou-onderhoude.