Suid-Afrika is ‘n waterskaars land en die water wat ons wel het, is dikwels besoedel. Kenners meen vleilande is ‘n natuurlike manier om ‘n waterkrisis te voorkom, maar dit word deur talle omgewingsfaktore bedreig. Dr Althea Grundlingh van die Landbounavorsingsraad (LNR) gesels op RSG Landbou oor die belangrikheid van vleilande en wat Suid-Afrika se vleilandstatus tans is. Luister nou na dié onderhoud.

RSG Landbou word dié week aan jou gebring deur OVK.

 Luister hier na nog RSG Landbou-onderhoude.

 

LEAVE A REPLY

Please enter your comment!
Please enter your name here