Die Landbounavorsingsraad se vleiskenner en navorser, dr Phillip Strydom, kuier op 26 September 2019 weer in die Grootplaas-ateljee. Hy gesels onder andere oor die verskil tussen die gradering en die klassifikasie van vleis. Vind ook uit watter waarde hierdie prosesse vir verbruikers inhou.

Voorbereidings vir die plantseisoen in die somergraangedeeltes van Suid-Afrika is tans in volle swang. Corné Louw van Graan SA gee raad vir graanprodusente raad oor insetaankope en -pryse.

Kalenderborg: BASF

Nuusborg: Netafim

Weerborg: Laeveld Agrochem

Kyk hier na vorige episodes van Grootplaas