Kyk 13 Februarie 2020 se aflewering van Grootplaas vir ‘n gesprek met Dewald Olivier van die Suid-Afrikaanse voerkraalvereniging oor hul betrokkenheid by die Onderstepoort voerkraaluitdaging.

Daarna gesels dr Christo Joubert van die Nasionale Landboubemarkingsraad met ons oor voedsel-balansstate in die Suider-Afrikaanse Ontwikkelingsgemeenskap, en watter inisiatiewe daar bestaan om voedselsekerheid te moniteer en te rapporteer.

Nuusborg: Old Mutual

Kyk hier na vorige episodes van Grootplaas.