Dr Christo Joubert van die Nasionale Landboubemarkingsraad kuier 2 Augustus 2019 in die Grootplaas-ateljee, om oor die verband tussen voedselsekerheid en werkloosheid te gesels. ‘n Werknemer, hetsy dié van ‘n maatskappy, beslote korporasie of selfs ‘n eenmansaak, kan deur iets so eenvoudig soos optrede, ‘n besigheid maak of breek. Christo Bester van die LWO Werkgewersorganisasie gesels meer oor watter aksies ‘n werkgewer se naam kan beïnvloed, en hoe hierdie aksies bestuur kan word.

Nuusborg: Netafim

Weerborg: Laeveld Agrochem

Kyk hier na vorige episodes van Grootplaas