Die koronavirus het Suid-Afrika in ‘n wurggreep, maar mense moet eet en landbouproduksie gaan onverpoos voort. Daarom fokus ons in 26 Maart 2020 se Grootplaas op ‘n paar van hierdie kritiese bedrywe.

Kyk eers na ‘n insetsel van Hortgro oor appelkulitvars, waarna Phina Mdaka, ‘n meesters-student aan die Universiteit van Pretoria, oor voedselsekerheid by kleinboere gesels.

Daarna vind ons meer uit oor Suid-Afrika se suksesvolle makadamiabedryf.

Nuusborg: Biomin

Weerborg: Bayer

Markteborg: Henley Business School

Kyk hier na vorige episodes van Grootplaas.