Die Covid-19 pandemie het die meeste van ons se sakke geruk, endie fokus opnuut op voedselpryse geplaas. As verbruikers is ons gou om te kla oor voedselpryse en hoe produkpryse in kettingwinkels of kleinhandelaars verskil. Weet ons egter werklik hoe hierdie pryse vasgestel word? Dr Christo Joubert van die Nasionale Landboubemarkingsraad praat meer hieroor in 22 Julie 2020 se PlaasTV

Daarna gesels dr Theo de Jager van Saai oor plaasveiligheid en dié organisasie se inisiatiewe om landelike veiligheid te bevorder.

Markteborg: Nutri Feeds

Weerborg: Netafim

Nuusborg: Simparica/Zoetis 

Kalenderborg: Standard Bank

Advertensieborg: Bayer Animal Health