Ons het die afgelope ruk ‘n paar keer met dr Jan du Preez oor veral soönoses gesels en in Plaas TV van 19 Oktober 2020 fokus ons op ‘n minder algemene soönose, papegaaisiekte.

Die pluimveesektor speel ‘n sleutelrol in Suid-Afrika en bied ‘n belangrike bekostigbare bron van proteïene vir miljoene huishoudings. Die meesterplan vir pluimvee is onlangs ontwikkel om ‘n raamwerk te bied om groei in die sektor te dryf. Twee rolspelers in die bedryf, Izaak Breitenbach en Beverley Mhlabene, gesels op Plaas TV hieroor.

Markteborg: Nutri Feeds

Weerborg : Netafim

Nuusborg: Simparica/Zoetis 

Kalenderborg: Standard Bank

Advertensieborg: Bayer Animal Health

This image has an empty alt attribute; its file name is Plaas-TV-Logo-1.png

Agter die skerms: Plaas TV is ‘n gereelde aanlyn-televisieprogram wat die jongste landbounuus, aktuele kwessies, tegniese inligting, finansiële sake, weer en soveel meer aanraak – alles gefokus op die Suid- en Suider-Afrikaanse landboubedryf.

Plaas TV is a weekday online television programme designed to inform, educate and enrich. The programme will consist of a balanced mix of news, market updates, interviews, weather, event information and much more.

The programme is broadcasted on Mondays, Wednesdays and Fridays at 08:00 on the Plaas TV YouTube channel, which can be accessed at this link. Programmes will be available on demand and can be viewed at any time once uploaded.