Jongooitjies is die toekoms van ‘n skaapkudde en moet ‘n stelselmatige positiewe groei toon na speen. Dit is veral sodat ondere andere vrugbaarheid nie later in die wiele gery word nie. Goeie voeding speel hier ‘n uiters belangrike rol. En hoe hierdie voer toegedien word, is die sleutel tot ‘n suksesvolle skaapkudde. Dr Josef van Wyngaard van Voermol gesels hieroor.

Hierdie potgooi word aan jou gebring deur Voermol