Kyk weer 20 September 2018 se Grootplaas wanneer ons op besproeiing en lusern fokus!

Agrico vertel ons meer oor hoe hulle met meer as ‘n eeu se ervaring, besproeiingsprodusente deur middel van verkope, diens en vervaardiging bystaan. Lusern is een van die belangrikste hooigewasse in Suid-Afrika, maar verskille in kwaliteit kan ‘n merkbare uitwerking op die prestasie van vee en die produsent se winsgewendheid hê. ‘n Kenner op dié gebied, dr Gerrie Scholtz, gesels daaroor.

Inhoudsborg: Agrico

Nuusborg: Netafim

Markteborg: Hinterland

Weerborg: Laeveld Agrochem

Kyk hier na vorige episodes van Grootplaas