Die rooivleisbedryf het dit beslis die afgelope jaar nie maklik gehad nie, en kon ook nie die effek van COVID-19 vryspring nie. Dewald Olivier gesels in 13 Julie 2020 se Plaas TV uit ‘n voerkraal-oogpunt oor ‘n paar van hierdie uitdagings.
Daarna gesels dr Charlie Reinhardt oor chemiese interaksies tussen plante, wat biochemiese oorlogvoering genoem word.
Markteborg: Nutri Feeds
Weerborg: Netafim
Nuusborg: Simparica/Zoetis
Kalenderborg: Standard Bank