Hennie Maas praat in Donderdag se RSG Landbou met Dewald Olivier oor die funksies en werksaamhede van die SA Voerkraalvereniging, ook bekend as SAFA. Luister nou na dié lekker onderhoud.

Daarna gesels Lise Roberts met Hermoné Lucke van Wedgewood meer oor nougatproduksie in die Natalse Middellande. Luister nou na dié lekker onderhoud.

Dr Trudie Prinsloo van Legalvet is ook aan die woord en sy gesels oor die Wet op Dieresiektes en wat boere se verantwoordelikheid in hierdie verband is. Luister nou na dié lekker onderhoud.

Soos gewoonlik op ‘n Donderdag is Chris Derksen in RSG Landbou aan die woord met die jongste vleispryse. Luister nou na dié lekker onderhoud.

RSG Landbou word dié week aan jou gebring deur Pioneer.

Luister hier na nog RSG Landbou-onderhoude.