Jan Hendrik Venter van die Departement van Landbou kuier op 25 November 2019 in die Grootplaas-ateljee. Hy gesels oor die Oosterse vrugtevlieg, wat reeds verlede jaar verwoesting in boorde in die land begin saai het.

Landbouversekering is vir meeste boere ‘n noodsaaklikheid, maar kan ‘n groot hap uit ‘n boerdery se begroting neem. Wynand van Vuuren van King Price vertel oor hoe hulle boere help om op hul versekering te spaar.

Inhoudsborg: King Price

Nuusborg: Swavet

Weerborg: Laeveld Agrochem

Markteborg: TAL-TEC

Kalenderborg: Bayer

Kyk hier na vorige episodes van Grootplaas