Talle rolspelers in die volstruisbedryf het tydens die onlangse kongres van die Suid-Afrikaanse Vereniging vir Veekunde in Bloemfontein, verskeie lesings oor volstruise aangebied. Plaas Media was ook daar en het met van hierdie rolspelers gesels. Kyk in 26 Julie 2019 se aflewering van Grootplaas na insetsels hieroor.

Daarna kuier Johann Kotzé weer in die Grootplaas-ateljee, om oor die effek van Afrika-varkpes op die bedryf en die wêreldekonomie te gesels.

Nuusborg: Netafim

Weerborg: Laeveld Agrochem

Kyk hier na vorige episodes van Grootplaas