Boere wat nog nie ‘n omvattende bestuursplan vir veldbrande op die plaas het nie, dis nou tyd om te luister. Lise Roberts gesels op RSG Landbou met Nicolene Neveling van Nevaqu Fire and Rescue oor voorbereiding vir die brandseisoen. Luister nou na dié onderhoud.

RSG Landbou word dié week aan jou gebring deur Agri Frequencies.

Luister hier na nog RSG Landbou-onderhoude.