Dr Elizna Boag van Afrivet praat met Hennie Maas van RSG Landbou oor die gevreesde siekte, hondsdolheid. Sy beklemtoon ook hoe belangrik gereelde inenting is in die voorkoming van die siekte. Luister nou na dié onderhoud.

RSG Landbou word dié week aan jou gebring deur Afrivet.

 Luister hier na nog RSG Landbou-onderhoude.