Die vergeling van makdamiabome is ‘n redelike algemene verskynsel in baie boorde in Suid-Afrika, net soos in ander dele van die wêreld. Om dit te voorkom, moet boere seker wees van die elemente wat hierdie plante benodig om voldoende te funksioneer, en te produseer. Nico Claassens van Laeveld Agrochem gee raad op RSG Landbou oor dié plaag. Luister nou na dié gesprek.

RSG Landbou word dié week aan jou gebring deur Laeveld Agrochem.

Luister hier na nog RSG Landbou-onderhoude.