Kanola is ‘n bekende gewas in die Suid-Afrikaanse landboulandskap. Dit is ook bekend onder verbruikers vir veral aanwending as kanola-olie en margarien. In 11 Julie 2018 se aflewering van Grootplaas fokus ons op hierdie bedryf. Izané Crous van Southern Oil, oftewel SOILL, gesels oor veral die produksie van kanola. Kyk ook na ‘n insetsel oor waarom SOILL die leier in die groeiende plaaslike kanolamark is.

Inhoudsborg: SOILL

Nuusborg: Nutri Feeds

Markteborg: Hinterland

Weerborg: Standard Bank

Kyk hier na vorige episodes van Grootplaas

LEAVE A REPLY

Please enter your comment!
Please enter your name here