Vroeëroes op aartappels kan oesverliese van tot 60% tot gevolg hê – dit is ‘n aardige sommetjie vir aartappelboere. André Labuschagne gesels in 10 Augustus 2020 se Plaas TV oor Syngenta se oplossing vir hierdie probleem.

Daarna gesels prof Esté van Marle-Köster oor hoe haar navorsing op Bonsmara-beeste, ontwikkeling in die bedryf bevorder en Adri Kitshoff-Botha van WRSA kuier in die ateljee.

Markteborg: Nutri Feeds

Weerborg: Netafim

Nuusborg: Simparica/Zoetis 

Kalenderborg: Standard Bank

Advertensieborg: Syngenta

Advertensieborg: Bayer Animal Health