Daar is die afgelope maand opnuut gefokus op vroue, die bemagtiging van vroue, en die rol wat vroue in die samelewing speel. Op Grootplaas het ons veral oor vroue in die landbousektor gesels. Khosi Mavimbela van die Bosbousektorhandvesraad sluit in 28 Augustus 2019 se aflewering van Grootplaas hierby aan, met ‘n gesprek oor hoe die bosbousektor poog om meer vroue te betrek en te bemagtig.

Daarna gesels adv Ernst Richter van die LWO Werkgewersorganisasie oor diskriminasie in die werksplek.

Nuusborg: Netafim

Weerborg: Laeveld Agrochem

Kyk hier na vorige episodes van Grootplaas