Die landbousektor vier ook vroue dié maand, met Agri Gauteng wat onlangs sy vier finaliste vir 2019 se jongboerkompetisie bekendgemaak het. Drie van hierdie vier uitskieter-boere is vroue, en is omtrent raakvatters in die bedryf. Ons kyk in 9 Augustus na ‘n insetsel oor die afgelope Agri Gauteng-kongres. Ons gaan kuier ook op hierdie finaliste se plase en vind uit wat hulle so suksesvol maak. Daarna bring Albert Loubser ons op hoogte van hoe reëlings vir die ALFA vee-ekspo verloop.

Nuusborg: Netafim

Weerborg: Laeveld Agrochem

Kyk hier na vorige episodes van Grootplaas