In 27 Augustus 2019 se aflewering van Grootplaas word daar saam met ‘n bobaas-wildboer gekuier. Ellalien Davey van Romaco Ranch bedryf al vir jare ‘n suksesvolle wildboerdery, en sy vertel ons meer oor vroue se rol in die sektor, en die toekoms van die wildbedryf. 

Daar word weer na die omstredenheid rondom die presidensiële advieskomitee se verslag oor grondhervorming, wat onlangs aan die kabinet voorgehou gefokus. Theo Boshoff van Agbiz gesels meer hieroor.

Nuusborg: Netafim

Weerborg: Laeveld Agrochem

Kyk hier na vorige episodes van Grootplaas