Vrugtesektor nou goed verteenwoordig

161

Rolspelers in die vrugtebedryf het hande gevat om die Fruit Desk op die been te bring, sodat die Suid-Afrikaanse vrugtesektor in beleid, regulering en marktoegang verteenwoordig word. Stephanie van der Walt van Agbiz is sedert Januarie vanjaar aan die stuur hiervan, en sy vertel meer oor dié inisiatief in 20 September 2019 se aflewering van Grootplaas.

Daarna kuier Michelle de Lange van die Melkprodusente-organisasie ook in die ateljee, om oor hul jaarvergadering te gesels.

Kalenderborg: BASF

Nuusborg: Netafim

Weerborg: Laeveld Agrochem

Kyk hier na vorige episodes van Grootplaas