Kyk weer 15 Augustus 2018 se aflewering van Grootplaas met Wouter de Wet en Gerhard Kriel.

Verskillende probleme vereis uit die aard van die saak verskillende oplossings. Wouter de Wet van RCL Foods, vertel ons meer oor hoe hulle reeks veevoere vir verskillende spesies en omstandighede aangepas is.

Daarna kyk ons na ‘n gesprek met Gerhard Kriel van Vrystaat Landbou, oor ‘n nuwe en unieke ondersteuningsnetwerk wat dié organisasie vir landbouers in die provinsie geskep het.

Inhoudsborg: RCL Foods

Nuusborg: Gallagher

Markteborg: Hinterland

Weerborg: Laeveld Agrochem

Kyk hier na vorige episodes van Grootplaas