Een van die finaliste in die Vrystaatse jongboer van die jaar-kompetisie, Hendrik Theron van die plaas Wolwekop naby Dewetsdorp, gesels met Lise Roberts van RSG Landbou oor sy benoeming en bedrywighede. Luister nou na dié gesprek.

RSG Landbou word dié week aan jou gebring deur Hinterland.

Luister hier na nog RSG Landbou-onderhoude.