Hinterland se Desember-uitverkoping bied groot besparings op ‘n skatkis van gehalte produkte vanaf 29 November – 14 Desember 2019. Winskopies op hondekos, kamptoerusting, leerprodukte, wapens, besproeiingstoerusting, motorsorg- en huishoudelikeprodukte en nog vele meer sal tydens dié promosie op die rakke beskikbaar wees.

Die uitverkoping is geldig by die volgende Hinterland-takke: Bethal | Bethlehem | Bloemfontein | Bothaville | Bronkhortspruit | Cullinan | Delmas | Dundee | Ermelo | Hartswater | Heidelberg | Heilbron | Klerksdorp | Kroonstad | Ladysmith | Lydenburg | Middelburg | Nelspruit | Nigel | Oberholzer | Parys | Potchefstroom | Standerton | Welkom | Witbank | Vereeniging.

Klik op die skakel om die volledige lys van promosie-items te besigtig. Besoek jou naaste Hinterland-tak voordat die voorraad uithardloop!

Vir meer inligting besoek www.hinterland.co.za of hul Facebook-blad.