Bewaringsboerdery is volgens kenners, die enigste praktyk wat sal sorg dat ons oor ‘n honderd jaar nog gewasse in Suid-Afrika se grond kan plant. Ons kyk in 5 April 2019 se Grootplaas na ‘n insetsel van ‘n boer wat eerstehandse ervaring met bewaringsboerdery het. Daarna kuier Fred Camphor van die Suid-Afrikaanse Jagters- en Wildbewaringsvereniging in die ateljee. Hy bring ons op hoogte van waar sake nou met die hernuwing van vuurwapenlisensies staan.

Nuusborg: Nutri Feeds

Markteborg: Hinterland

Kyk hier na vorige episodes van Grootplaas