Kyk weer Maandag 13 Augustus 2018 se aflewering van Grootplaas met Corné Louw en Fred Camphor.

Op 26 Junie vanjaar, het die Departement van Landbou, Bosbou en Vissery ‘n statutêre heffing op sojabone goedgekeur. Corné Louw van Graan SA vertel ons wat dit vir die bedryf kan beteken. Daarna gesels ons met Fred Camphor van die SA Jagters en Wildbewaringsvereniging met Elsa Esterhuizen oor die kwessie rondom vuurwapenlisensies, en waar sake nou in dié verband staan.

Nuusborg: Gallagher

Markteborg: Hinterland

Weerborg: Laeveld Agrochem

Kyk hier na vorige episodes van Grootplaas