Dr Dirk Strydom van Graan SA kuier op 10 Maart in die Grootplaas-ateljee, en hy gesels oor die jaarlikse Graan SA-kongres wat onlangs plaasgevind het.

Daarna gesels Gert Heyns van SACTA oor die statutêre heffing op sekere wintergrane.

Bert Griesel van Fairplay deel ook sy mening oor die beloofde tariewe teen hoenderinvoere.

Nuusborg: Biomin

Weerborg: Bayer

Markteborg: Henley Business School

Kyk hier na vorige episodes van Grootplaas.