WA Lombard van die Departement Landbou-ekonomie aan die Universiteit van die Vrystaat vertel op RSG Landbou meer oor die voordele van waardekettingbenutting in die landbou. Luister nou na dié gesprek.

RSG Landbou word dié week aan jou gebring deur Old Mutual.