Dit is uiters belangrik om die beginsels van “waardering en feesviering” in ’n mens se onderneming en veral in jou boerdery toe te pas. Pieter du Plessis van ActionCOACH gesels op RSG Landbou oor hierdie belangrike beginsels. Luister nou na dié gesprek.

RSG Landbou word dié week aan jou gebring deur Standard Bank.

Luister hier na nog RSG Landbou-onderhoude.