In vandag se onseker omstandighede is versekering ‘n moet, veral in die landboubedryf. Wynand van Vuuren van King Price gesels in 14 November se aflewering van Grootplaas meer hieroor. Daarna kuier dr Hanneline Smit-Robinson van BirdLife Suid-Afrika in die ateljee, om ons meer oor die witvlerkvleikuiken te vertel. Dié besonderse voëltjie is ‘n bedreigde spesie en hoog op BirdLife Suid-Afrika se prioriteitslys.

Nuusborg: Swavet

Weerborg: Laeveld Agrochem

Markteborg: Tal-Tec

Kalenderborg: Bayer

Kyk hier na vorige episodes van Grootplaas