Dr Michael Bradfield van die Wagyu Beestelersgenootskap vertel vir Hennie Maas van RSG Landbou meer oor dié wêreldberoemde beesras en hy gee ook terugvoer oor ‘n paar Wagyu-roetevergaderings wat binnekort op verskeie plekke in die land sal plaasvind. Luister nou na die gesprek.

RSG Landbou word dié week aan jou gebring deur Voermol.

Luister hier na nog RSG Landbou-onderhoude.