Beyond Beef

KLIK HIER OM DIE VEILINGSKATALOGUS AF TE LAAI

Meer as 200 beeste word in 55 lotte aangebied tydens die eerste Beyond Beef Wagyu-produksieveiling op 9 Februarie 2018. Beyond Beef Wagyu is in 2009 gestig en die span het met opset lank gewag voor die eerste produksieveiling aangebied word. “Na 9 jaar se selektiewe teling is ons nou gereed vir ons eerste produksieveiling. Ons wou nog altyd ons diere eers bemark nadat ons weet wat hulle produksie potensiaal is,” sê Michiel Wessels van Beyond Beef Wagyu. Diere met beproefde produksiesyfers word op die veiling aangebied en is volgens die Beyond Beef-span van die beste diere wat hulle nog geteel het.

Die aanbod sluit in:

  • 20 volbloed vroulike diere
  • 17 volbloed Bulle
  • 150 Top opgeteelde jong vroulike diere met 20 F2 Kalwers
  • Verskeie embriopakkette wat Akaushi en swart Japanese genetika insluit
  • Verskeie semenkombinasies van die Top World K’s en Heartbrand beproefde kuddevaars

Klik hier vir die volledige veilingskatalogus

Die veiling word op 9 Februarie 2018 by die Royal Auction Centre in Frankfort gehou. Registrasie open om 11:00 en die veiling skop om 14:00 af. Die veiling word aangebied deur BKB Louwid.

Vir navrae kontak:

Wentzel Vorster by 082 566 1369

Gert Burger by 082 822 1952

Bertus Linde by 079 679 1718

Jan Mostert by 083 306 8408

Afslaer:

Brandon leer by 082 570 8563

Eienaars:

James Schnetler by 082 899 6615

Michiel Wessels by 083 268 6143

Klik hier vir meer inligting.

LEAVE A REPLY

Please enter your comment!
Please enter your name here