Afleggings is gewoonlik die laaste uitweg wanneer ‘n onderneming in die knyp is, maar is soms die enigste manier om kostes te sny. Christo Bester van die LWO Werkgewersorganisasie gesels in 9 Desember 2019 se aflewering van Grootplaas hieroor.

Daarna gee Adri Kitshoff-Botha van Wildbedryf Suid-Afrika ‘n terugblik op die wildbedryf in 2019.

Nuusborg: Swavet

Weerborg: Laeveld Agrochem

Markteborg: TAL-TEC

Kyk hier na vorige episodes van Grootplaas