Kyk weer na 4 Julie 2018 se Grootplaas met Albert Loubser en dr Requier Wait.

Met ALFA 2018 wat letterlik in ons nekke blaas, gesels ons met mede-organiseerder, Albert Loubser, oor vanjaar se vooruitsigte vir dié vee-ekspo. Daarna gesels ons met dr Requier Wait van Agri SA oor die dieselrabat en wat presies dit vir boere beteken.

Nuusborg: Nutri Feeds

Markteborg: Hinterland

Weerborg: Standard Bank

Kyk hier na vorige episodes van Grootplaas